Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Net met ‘n mullet kan jy so maak

‘n Mullet is goed vir twee dinge. Dit laat jou fokken kommin lyk en blykbaar laat dit jou die vreemdste gesigte trek as jy fluit. Ek wil nie eers weet hoe die ou uitgevind het hy kan dit doen nie. Kyk die video, mense se gesigte is fokken snaaks.

You may also like...

2 Responses

  1. DieMBeen says:

    Hoekom is daar so baie kinders?

  2. Stix says:

    Ek wil iets sê van pedo bear, mullets en snorre. Maar ek gaan eerder nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *