Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Zak van Niekerk – Voert Voert Meneer

Hierdie post is oorspronklik op 27 Februarie 2012 geplaas. Ons hou daarvan om die spot te dryf. Ons het hier gespot met een van Zak se video’s. Dit is hartseer om te hoor van Zak se dood en hier by gevaaalik.com het ons besluit om die oorspronklike teks te remove uit respek vir Zak, sy familie en vriende. Ons gedagtes is met julle in hierdie moeilike tyd. Ons los Zak se video hier as ‘n huldeblyk.

 

You may also like...

4 Responses

  1. Hentie says:

    Jy het obviously geen fokken sin vir humor nie. As jy dit kak noem, wil ek nie sien wat jy van hou nie. RIP zak.

  2. Dirk says:

    Hey Joe

    Zak was killed in a car accident yesterday evening, hence the “RIP” comment in the previous post.

    FYI

  3. Joe says:

    Ek is jammer om dit te hoor. Ek verwyder my vorige kommentaar en vra om verskoning.

    Neem asseblief kennis dat die verwante post wel voor sy dood geplaas is, en lees dit asseblief ook in daardie konteks.

  4. Stix says:

    Werklik jammer om te hoor oor Zack se dood. Ons denke is saam met sy vriende en familie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *