Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Guitar legend op 8

Eendag wanneer ek ‘n dogter het, hoop ek sy is so dedicated soos hierdie jong dame. Op ses speel sy “Sweet Child o’ mine” en op agt speel sy al in haar eie band. En dit is nie ‘n Mickey Mouse band nie, hulle cover onder andere Metallica. En Metallica het hulle al gehoor en ‘n video vir hulle gelos. Gevaaalike lesers, ek gee vir julle Zoe Thomson en The Mini Band. Check Zoe se solo op “Enter Sandman”.

O en vir al die dose wat gaan sê “Kyk hoe baie foute maak sy,” ek is seker toe jy ses was kon jy net in jou neus grou met jou vingers.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *