Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Coldplay – Paradise

Die van julle wat wat Coldplay gesien het terwyl hulle hier in Suid-Afrika was is seker bewus van die feit dat hulle ‘n musiek video vir die eerste single van die album af hier in Suid-Afrika gemaak het. Die musiek video gaan live preformance footage feature van albei shows wat hulle in Johannesburg en in Kaapstad gedoen het.

Vroeg vandag het Coldplay op hulle Facebook page die foto hier bo met almal gedeel. Dit is ‘n foto van Chris Martin tydens die shoot van die res van die musiek video in die Karoo. Ek wil graag die eindproduk van die video wat hulle in SA geshoot het sien en sal dit hier op gevaaalik.com met julle deel sodra dit uit is.

As jy nog nie die song Paradise gehoor het nie kan jy hom hier onder luister.

You may also like...

1 Response

  1. October 19, 2011

    […] 19Oct/110 […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *