Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Coldplay – Paradise music video

Vir die van julle wat dit gemis het vroër die week. Coldplay het die musiek video vir hulle nuwe single “Paradise” net hier in Suid-Afrika geskiet. Vir die artikel gaan lees hier. As jy minder as ‘n fok kan omgee oor die artikel en net die nuwe video wil sien, kyk gerus hier onder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *