Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hoe oud? Kak oud!

Stix se post van vanoggend het my laat terugdink aan die goeie ou dae. Dae toe waansinnige jeugleiers nie kak opmerkings gemaak het nie, en toe besoedeling heelwat minder was.

Ek het besluit om bietjie in my argiewe te gaan rondkrap en te kyk of julle ouens nog hierdie kak onthou.

You may also like...

1 Response

  1. Einsteinwennersmile says:

    Ek het presies so n TV Game gehad, lol! 😀

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *