Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Adventures of Rain Dance Maggie

Gister kon ons jou nog net ‘n preview gee, maar vandag is die dag. Dis hier: Red Hot Chili Peppers se nuwe music video, “The Adventures of Rain Dance Maggie”.

Die song verskyn op hulle nuwe vollengte album (I’m With You), wat die 30ste Augustus uitgereik word (in die VS, ten minste). Geniet hom, en tel maar solank die dae tot 30 Augustus. As jou kalender bietjie fuzzy is, sien dit so: Dit is drie dae na Snorgustus plaasvind.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *