Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wat het ooit geword van Rachel Bilson?

Op ‘n tyd was Rachel Bilson elke Standerd 8-laaitie se grootste wet dream. Dit was natuurlik in die dae van tiener-angst-drama The O.C. Wat het egter geword van Rachel Bilson na The O.C geëindig het?

Wel, nie vreeslik baie nie. Sy was in ‘n paar shit movies (The Last Kiss, Jumper, New York I Love You en Waiting for Forever) en sy was vinnig op ‘n paar episodes van How I Met Your Mother en Chuck. Blykbaar gaan sy een van die dae in ‘n nuwe TV series verskyn.

Hier is ‘n paar foto’s om jou terug te neem na jou jongdae. Of na jou baie jongdae as jy nou eers 18 is.



You may also like...

1 Response

  1. Cyril says:

    Stix
    Sy was in een van die Magnum roomys advertensies ook.
    Sy kou daai magnum sommer lekker ook mmmmmm !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *