Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hotste band in PTA…Bittereinder

Check die manne van Bittereinder se mal promo video! Fokkit eks nou so opgepsych ek smelt sommer al my kantoor se teels. Wie sou nou dink dat wit afrikaanse rap so goed kan wees. Fokkit, die video beter vinnig klaar maak want dit lyk vir my soos NOG!!!

You may also like...

1 Response

  1. Monex says:

    As julle like mooi vra sal ons een of ander tyd n nca video hieso uitpomp maar julle wou mos polisiekoffie drink tot jy paraletic is en die kak boringste Super14 final ooit in humankind se geskiedis tsek. NY – Ons hoor julle is ook heavy weight film directors en dat julle pitch vir die ENTER THE NINJA musiek video gewen het. Poef is nie lekker nie.NY – Julle is altwee baie mooi.Hoe hou julle julle lywe in so goeie kondiesies?SD 3000 – Gym eet gesond en Joe Weider se protein shakes is wat vir my werk.Chopper Charlie Ek kyk baie videos oor tai chi en het al eenmaal chai tee ook gedrink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *