Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag bederf. Jy kort dit!

Hier is ons weer, Vrydag! Die trokape maak nogsteeds amok en my baas maak my lewe nogsteeds kak. Almal se bankrekeninge begin nou bid vir die einde van die maand aangesien ons net genoeg betaal word om ons te kan geniet tot helfde van die maand. Daar is geen persoon in SA politiek wat weet waarvan hy/sy praat nie maar gelukkig fokof Bono more uit Suid Afrika uit, so ou Stevie kan ontslae raak van die horing wat hy vir Bono het.

Self met al die goed wat aangaan in ons sonnige land, kan ons almal minder fokken omgee. Nee wag, ons kan nie minder om gee nie. Ons gee minder om oor al die kak as wat Bono werklik oor Afrika en Aids om gee. Nou mag jy dalk vra: “Hoekom gee ons nie om oor al die goed nie?”. Die antwoord my gevaaalik leser staar jou al van middernag af in die gevreet. Ons gee nie om nie want dit is fokken Vrydag!

Vanaand kan ons suip en more kan ons laat slaap, plus ons het nog Sondag om lekker te KONTspan voor ons weer aan die werk moet raak. Die lewe is ‘n lied en die chorus begin op Vrydae, aangesien die wonderlike dag aangebreek het is ek net so poes bly soos jy en daarom line ek weer ‘n lekker Vrydag Bederf op, net vir jou.

So druk deur. Binnekort kan jy uitloop by die kantoor en jou tjommies by die naaste bar gaan kry en saam lag oor al die kak wat die week in ons wonderlikke land van Suid Afrika gebeur het. Jy kan oor Bono se naiwieteit lag en jouself breek oor Steve Hofmeyer se jaloesie. Moet nie vergeet om die trokdrywer, wat nog sy werk doen ‘n thumbs up te gee nie, hy is eintlik ‘n shap ou aangesien hy nog sy werk doen. Jy kan enige politikus wat jy sien ‘n vet toffie wys want hy is ‘n doos.

As jy single is kan jy dalk ‘n lekker los girl raak loop en haar dan vanaand deur loop. As jy klaar ‘n girl het kan jy die gevaaalike gansdans op haar beoefen want more kan jy laat slaap. As jy ‘n single girl is kan jy so gesuip raak dat jy jouself gedra soos wat jy eintlik jouself elke dag wil gedra maar te skaam is om te doen oor jy nigter is. As jy ‘n girl met ‘n boyfriend is kan jy kaal vir hom lê en wag op die bed as hy na werk vandag by die huis kom, net om vir hom te wys hoekom dit nie nodig is om nai iewers anders te gaan soek nie.

So geniet die Vrydag Bederf en naweek hier fokken kom ons!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *