Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Springbokke se geheime dieet word onthul.

Kyk, daar is baie dinge waaraan ek kan dink wat mens se performance sal verbeter maar John Smit het duidelik n ander filosofie as die gewone man op straat. Lyk vir my of hy lang vet viennas wil sluk voor elke game, blykbaar help dit baie vir stamina en motivering. Wie sou nou kon raai, hy is toe al die tyd die beste “Hooker” in Suid-Africa, pun intended!
Die kalant het so paar dae terug n foto van hom Keagan Daniels op twitter gepost. Ek weet dit klink na onskuldige fun maar wag tot jy die logo op die bra se hoed beleef. “I love BJ”

Eks seker hierdie foto gaan eindelose ammunisie aan elke zef bloubul en sy hond verskaf maar gelukkig staan die “BJ” vir Butch James. Ek moet se, ek het nogals so iets verwag van KZN se eie bad boy af. Hy het die vetpret keppe op sy bachelors uitgedeel en sy gaste was verplig om dit te dra. Duidelik het John Smit  besluit om dit next level toe te vat.

Speck die pic hieronder en as jy die hele storie wil lees, gaan besoek gerus news24 se webtuiste.


http://www.sport24.co.za/Rugby/John-Smit-loves-BJ-20110209

You may also like...

1 Response

  1. Monex says:

    Is dit waar John Smit hoort hier op die rusbank eerder as op die rugbyveld?Op die ouderdom van 33 is John allesbehalwe oor die muur maar tog bespiegel leunstoel-rugbykeurders en elke Jan Rap by n braaivleisvuur deesdae knaend dat hy nou sy ry moet kry.Die nasie is in twee verdeel.Die een kamp se John se rugby is nie meer wat dit was nie en dat Bismarck du Plessis maar liewer sy rugbystewels moet gaan vol staan by die Wereldbeker-toernooi in September.Boonop is sy blokkiesmaag aan die sawwe kant en beserings vat langer om gesond te word as toe hy in sy 20 s was.Die ander kamp se hy is die span se gelukbringer Wanneer John die kaptein is gaan die Bokke van krag tot krag.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *