Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

More aand is dit Rammstein.

Dit is alweer Donderdag. Om eerlik te wees met julle het die week vir my verby gevlieg. Dit is vreemd aangesien ek uit sien na more. Nie net oor dit Vrydag is nie maar ek sien meer uit na more as ‘n normale Vrydag. Oom Pep, Posduif en ek gaan Vrydag aand Rammstein kyk by die Dome. Nou ek weet nie hoeveel van julle Rammstein luister of al van hulle live shows gesien het nie, maar hierdie ouens fok nie rond as dit by live shows kom nie.

Rammstein is beken vir hulle fokken awesome live vertonings want hulle gebruik baie fireworks en ander doos gevaaalike goed in hul live shows. Ek is bly want nou kan ek nog een van die goed dood trek op my ” Doen dit voor jy vrek” lys. As enige van julle lesertjies gaan na die Rammstein show neem ‘n paar fotos van jou en jou pelle en stuur dit vir ons. Neem ook ‘n foto as jy iets gevaaalik of bedoos zef daar sien en stuur dit ook sommer vir ons. Vir die van julle wat nie kaartjies kon kry nie het ek iets hier onder om julle seer hartjies te troos.

Al wat jou meer van ‘n dik tril gaan maak by jou vriende as een van jou fotos op gevaaalik.com is as jy wakker word langs een van die girls hier onder. Kyk dan het jy verseker ‘n prins van formaat tussen die eiers. Dit of jy het kak baie skille in jou beursie en koop heeltyd vir haar oulike goedjies. Dan is dit al rede hoekom sy saam jou sal wees.

Geniet die boudjies, dan praat ons weer more.

You may also like...

1 Response

  1. Monex says:

    Wat jy dan verder doen is tussen jou en die spoelie se mure.Hier is solank n stylie foto van die goose vir julle Labels .. Allie bobbejaantjies klap julle handjies want Die Antwoord is in P-Town volgende week by Tings Times. As dit nie vir stywe piele was nie het niemand van julle nou nie hier gesit en lees nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *