Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Goed wat mens laat WDP sê

Ons almal ken die term WTF (What the Fuck?). Dit is ‘n term wat baie op die interwebs gebruik word as mens ‘n foto sien van iets wat jou so verbaas dat jy nie jou self kan keer om “Warra Fuck?” te uiter nie.

Wel hier by gevaaalik.com het ons ‘n eg afrikaanse term wat ons graag gebruik, eerder as WTF. Ons moet die moedertaal sterk hou, vestaaan? So van nou af kan jy maar sê: “Wat die poes?” as jy op iets op die internet af kom wat jou laat dink WTF. Of jy kan dit sê as daardie doos van ‘n taxi voor jou probeer indruk op die pad, sê dit sommer hardop terwyl jy vir die kont middelvinger wys.

Hier is so paar fototjies waarop jy solank kan oefen. Lekker naweek.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *