Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

31Oct/125

GTA V Release Date

My gunsteling game en ook die game wat elke keer as daar 'n nuwe een uitkom klomp mense aan die grens het, Grand Theft Auto V, se release dat is uiteindelik aangekondig. Rockstar gee nie 'n presiese datum nie, maar soos jy hier onder kan sien is 'n lente 2013 release nou official. Lente 2013 verwys natuurlik na lente in America, dus Maart 2013.

Die release date is ook net vir Playstation 3 en Xbox 360 weergawes van GTA V. Daar is geen sprake van 'n PC weergawe release date nie. GTA IV het natuurlik eers 'n PC weergawe gekry sewe maande na die ander weergawes beskikbaar was. Een van Rockstar se ander ongelooflike games, Red Dead Redemption, het dit tog nooit gemaak tot op die PC nie. Miskien gaan GTA V ook nie 'n PC weergawe hê nie.

Ek sal my pre-order in kry sodra ek kan. Hoe voel julle oor die release van GTA V? Gaan daar 'n PC weergawe van die nuutste Grand Theft Auto wees?

Soortgelyke gevaaalikhede:

Smodcast se Smod Co Cartoon
Neon lig dansers
Star Wars Burlesque

Posted by Ruan Stix Fourie

6 comments on “GTA V Release Date

  1. pisgesig on said:

    Ek hoop daar is ‘n PC weergawe – eks te oud vir consoles
    Aan die ander kant was GTA IV se PC weergawe vol bugs toe dit net uitgekom het(nou beter) – gebeur as jy ‘n game wat oorspronklik net vir consoles bedoel is port na PC

  2. Ek reken daar sal ‘n PC version wees, maar weereens ‘n paar maande na die console versions. Of dit weer buggy gaan wees tot ‘n patch dit fix sal ek nie weet nie. Ek sal maar my Xbox 360 version order sodra ek kan.

  3. Ek sien mens kan dit reeds pre-order op CNA.co.za teen R629,90.

  4. Ek dink ek sal wag vir kalahari.com of takealot.com want hulle is gewoonlik aansienlik goedkoper as CNA.

  5. I bow to your wise counsel!

  6. Pingback: GTA V: Trailer #2 bekendgestel | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers