Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wikkel by die deur uit en kry Vrydag Bederf

Werk is lame. Dit is Vrydag. Kyk gou na die Vrydag Bederf hier onder en dan druk jy vir jou baas ‘n vet put en wys vir hom ‘n toffie terwyl jy by die deur uit loop. Gaan geniet jou naweek. Die lewe is te kort om agter ‘n lessenaar te sit en ‘n ander doos ryk te maak.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Kry vir jou ook ‘n Pax 3 soos die jong dame hier bo.

href=”http://www.mantality.co.za/affiliate/referral.php?id=428&url=1704″ target=”_blank” rel=”noopener”>

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *