Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf se naam kan al amper verander

Die Vrydag Bederf is alweer laat. Die feit van die saak is dat ek sukkel om voor te bly met al die content vir gevaaalik.com. Ek het ook so baie content wat ek wil doen, maar nie by uitkom nie. Nuwe games wat kom, game reviews, trailer van nuwe flieks wat jy gaan wil sien, trailers van series ens. Wat ek eintlik kort is ‘n intern, of iemand wat sal wil help met content vir gevaaalik.com. Wishful thinking.

Geniet die laat Vrydag Bederf.

Ek stel voor jy kry vir jou ‘n GVLK hempie. Doen dit sommer nou voor jy kwaad raak vir jouself oor jy dit nie doen nie. Click die prentjie hier onder om al die GVLK hempies te sien.

Loading…

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *