Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dame strap GoPro op haar kop en vat haar boobs vir ‘n draf

GoPro kameras is ongelooflik cool. Ek is seker jy het al baie cool GoPro videos gesien, soos die Hula cam van Burning Man, of miskien het jy al van Ken Block se videos gesien. Daar is baie bloggers daar buite, en dit is moeilik om uit te staan in die crowd. Jy moet iets maak wat gaan maak dat mense ander mense jou vertel van jou blog.

bouncing boobs gif

Nie dieseflde boobs as die boobs in die video nie, maar steeds gaaf

Dit is nie maklik om te doen nie, maar kan gedoen word. gevaaalik.com het dit selfs dan al tot in Die Beeld gemaak en Rolling Stone SA se website oor die stukkie wat ek geskryf het oor Dirk van der Westhuizen. Seline Von Nass is ‘n blogger wat bietjie meer oë op haar blog probeer kry. Sy weet net soos die res van die heelal dat “sex sells” en dus het sy besluit om ‘n GoPro op haar kop te mount en te gaan hardloop. Slim move.

Ek weet dit klink glad nie interesant nie, tot jy sien dat die GoPro gemik is op haar boobs. Ek hoor al hoe vryf jy jou hande teen mekaar. Ek kan nie regtig meer vir jou beskryf wat in die video aangaan as om te sê “Dit is boobs wat bons” nie. GoPro plus boobs maak GoPro boobs. Geniet hom.

You may also like...

2 Responses

  1. Wikguy says:

    Doen almal ‘n guns en gaan kyk op http://www.bouncebreak.com. Sit back and enjoy

  2. Pisgesig says:

    Genugtig. Die Kate Upton link is mal sexy, dankie. Kameras is hier om te bly – in 3 jaar(hel, miskien 1.75) vereis jou deursnit versekering ‘n dashcam in elke kar. Face dit. Pappa. Meneer

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *