Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wen ‘n Friar’s Habit Hoody en Lesse wat ons kan leer van bier

Video’s maak vir YouTube is baie werk. Ek sit al vir weke op die een. Nou dat die nuwe video klaar is, is ek nie net verlig nie maar ook trots op myself dat ek die ure gesit het om dit te doen. Snaaks hoe iets so eenvoudig mens kan laat ‘n gevoel van prestasie kan gee.

In die video gaan ek na ‘n Xiaomi event toe en dan besoek ek die ouens van Friar’s Habit by hulle brouery om te kyk hoe hulle bier maak en natuurlik bier te drink. Hulle was gaaf genoeg om vir my ‘n Friar’s Habit Hoody te gee om weg te gee vir een lucky kyker van die video.

Hoe moet jy maak om die Friar’s Habit hoody te wen?

Maklik, kyk die video en volg die instruksies. As jy wen dan pos ek vir jou die hoody. Anders kan jy ook so hoody koop, vra net vir die Friar’s Habit ouens waar jy een kan kry. Maar voor jy dit doen, try eerder om een te wen, dan is hy free.

Right, hier is my attempt tot YouTube video nommer 2! As jy nog nie video nommer 1 gesien het nie, loer hier.

You may also like...

8 Responses

  1. Enricoh Alfonzo says:

    I dont speak afrikaans. How do I translate this?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Enricoh: Currently working on the subtitles.

  3. Matthys van Eyssen says:

    Hy lyk so oud want hy het Caustic Soda op sy gesig gekry. Dis bad shit daai!

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @Matthys: Lekker Matthys. Maak seker jy subscribe en share die video vir ekstra entries. (onthou om gevaaalik.com te tag in jou share sodat ek weet jy het dit geshare!)

  5. Vannhh says:

    Hey Stix, ek sien hulle webpage is nog onder konstruksie. Het jy enige details oor watse flavours hulle maak en hoeveel dit mens terug sal sit?

  6. Ruan Stix Fourie says:

    @Vannhh: Ek kan jou nie sê hoeveel dit kos nie, al weet ek hulle probeer dit goedkoper hou as normale gemiddelde craft bier pryse. Ek is mal oor hulle California Common en Irish Red Ale. Ek weet ook hulle het ‘n Golden Weiss. Jy kan hulle bier kry by Capital Craft of Beerhouse in Centurion, of as jy bottels wil koop kan jy dit kry by die Liquor City in Groenkloof, Pretoria.

  1. December 8, 2016

    […] Nuwe YouTube video is uit. Daar is so bietjie issues met die sound levels en ek is besig om dit uit te sort. In die video sal jy sien hoe jy vir jouself ‘n Friar’s Habit hoody kan wen. Subscribe sommer ook asseblief. As jy klaar subscribe het, kief! […]

  2. December 11, 2016

    […] Nuwe YouTube video is uit en ek gaan leer so paar dinge oor bier maak by Friar’s Habit Craft Beer se brouery. Hulle gee ook vir my ‘n Friar’s Habit hoody om weg te gee, so kyk die video en vind uit hoe om te wen. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *