Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies gestuur deur Donovan en sy buddies

As jy nog nie geweet het nie, jy kan nou foto’s wat jy met die gevaaalik.com gehoor wil deel vir ons stuur deur WhatsApp (0788452709). Donovan en sy vriende (Markus, Schalk en nog ‘n Donovan) het besluit om ‘n versameling Stoute Boudjies vir gevaaalik.com te WhatsApp. Elke foto in die week se Stoute Boudjies kom van die awesome dudes af. Wel gedaan knape, julle het duidelik ‘n oog vir Stoute Boudjies.

Hulle het so baie foto’s gestuur dat ek nie eers die week almal kon gebruik nie. Dus sal julle nog foto’s wat gestuur is deur die ouens sien in die komende weke se Stoute Boudjies en Vrydag Bederf. Jy kan ook alles op gevaaalik.com deel met jou vriende via WhatsApp as jy net scroll tot onder op die post en dan die WhatsApp share konppie druk. Dit is nou as jy op jou foon gevaaalik.com bekyk. So bederf jou vriende met so paar stukkies gevaaalik.

Geniet die week se Stoute Boudjies, alles te danke aan Donovan, Markus, Schalk en Donovan.

Randella Beursies is terug in stock en tans op special beskikbaar vir net R150 (including delivery). Hulle gaan weer vlieg van ons rakke af, so as jy een wil hê stel ek voor jy stuur vandag nog jou order na gevaaalikdotcom@gmail.com

Is die Luiperd Randella Beursie te flashy vir jou? Jy is ‘n down to earth dude, so kry eerder  vir jou die Buffel Randella Beursie. Ook op special vir R150 (delivery included). Stuur jou order nou na gevaaalikdotcom@gmail.com

Maak seker jou goed is verseker. Maak ook seker dat jy nie ‘n arm en ‘n been betaal nie. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie.

You may also like...

1 Response

  1. Sparky says:

    Is dit hul girlfriends, of susters se foto’s

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *