Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wees lekker met Random Gevaaalikhede

Wat is meer hartseer as ‘n internet troll? ‘n Internet troll wat ouer as 30 is. Wat is nog meer hartseer? ‘n Internet troll wat jonger as 30 is. Op die ou einde is hulle maar net hartseer bloetjies wat kies om te fokus op goed waarvan hulle nie hou nie, eerder as waarvan hulle hou. High five vandag ‘n troll, en help om hom/haar bietjie minder hartseer te maak. Vir my grootste fan, wat hang aan elke woordjie wat ek skryf: Ek verstaan jy is hartseer man, en ek weet jy het iets wat jy vir my wil sê, jy is net te bang om dit te doen. Ek weet jy het my nommer of my email, of jy kan my message op Facebook. Kontak my en kom ons gaan drink ‘n bier, dan kan jy alles van jou bors af kry en ook my kant van die storie hoor. Ek reken dit sal ons albei beter laat voel.

Be lekker, don’t be a doos, en geniet die Random Gevaaalikhede.

Share die lekker vibes, en vat hierdie foto hier bo en share hom op Facebook.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *