Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Walk Off The Earth – Fairytale of New York

Laas week se Walk Off The Earth post het baie van julle (ons lesers) op ‘n Walk Off The Earth spree gestuur. Walk Off The Earth het baie video’s op Youtube en baie min van hulle is sleg. “Fairytale of New York” is ‘n lekker rustige tune wat perfek is om jou Maandag mee af te skop. Ek kan nie genoeg kry van die band nie en ek is seker baie van julle voel dieselfde. So sit agteroor en geniet die video, en as jy dit baie like kan jy sommer die free MP3 download. O, en dankie aan almal wat help om ons Facebook fan page te versprei, ons likes groei nou lekker.

by Stix

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *