Tracy McGregor gaan nou jou dag maak

Ek het sopas my hande op die eerste Playboy SA gekry. Soos julle dalk al gelees het iewers op die interwebs het Tracy MCGregor besluit om haar bates te wys in die issue. Glad nie sleg nie, ek sê.

Volgende week sal ons julle ‘n meer volledige review van die Playboy mag gee, sodat ons vir julle kan vertel of dit die moeite werd is om jou 45 pitte op die tydskrif te spandeer of nie.

Vir nou, hier is ‘n foto wat uitgelek het op die interwebs van Tracy in dié tydskrif.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"