Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf, want ons skuld jou een

Daar is nie internet in die Krugerwildtuin nie, as jy by Vodacom is, dan kan jy miskien 3G vang by die ruskampe, maar met MTN het jy net Edge, en dit werk glad nie. Dus kon ons niks van ons trip op die site kry tot ons terug in Pretoria was nie. Dus sal jy die week ons trip kan volg. Spoiler alert: Dit was awesome!

Daar was dus laasweek Vrydag ook nie ‘n Vrydag Bederf nie, so ek skuld jou een en hier is hy nou. Wie het gesê ek is nie ‘n gawe ou nie? Jy meot ophou so lieg oor my, dit is nie my skuld jou girlfriend like my meer as vir jou nie.

Geniet die Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20160725 (2)

Vrydag Bederf 20160725 (3)

Goeie genade! In die Vrydag bederf wen die dame hier bo los hande. Sy is beeldskoon.

Vrydag Bederf 20160725 (4)

Vrydag Bederf 20160725 (5)

Vrydag Bederf 20160725 (7)

Vrydag Bederf 20160725 (8) Vrydag Bederf 20160725 (11)

Vrydag Bederf 20160725

Vrydag Bederf 20160725 Vrydag Bederf 20160725 (6)

Vrydag Bederf 20160725 (9)

Vrydag Bederf 20160725 (10)

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *