Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf tik jou op die vingers

Ek het weer vergeet om die nuusbrief te update die week. My brein is nie waar hy moet wees nie.

Ek het twee keuses te maak. Die eerste keuse is nie regtig so groot nie, dit is maar net die stukkie wat ek geskryf het oor Oppikoppi. Nou is die vraag net of ek dit moet publish of nie. Die ander keuse is ‘n groter keuse. ‘n Besigheids keuse, ‘n loopbaan keuse. Ek kan nie in veel detail in gaan nie, maar ek kan julle wel sê dat daar groot bedrae geld op die lyn is. Meer as wat ek tans verdien in ‘n jaar.

Hoe maak jy ‘n moeilike besluit? Ek begin maar met ‘n pros en cons lys terywl ek na Slipknot luister. Darem het ek die hele naweek om daaroor te dink.

Geniet die Vrydag Bederf bitches.

Vrydag Bederf 20150515

Vrydag Bederf 20150515

Vrydag Bederf 20150515 (10)

Vrydag Bederf 20150515 (9)

Vrydag Bederf 20150515 (8)

Vrydag Bederf 20150515 (7)

Vrydag Bederf 20150515 (6)

Vrydag Bederf 20150515 (5)

Vrydag Bederf 20150515 (4)

Vrydag Bederf 20150515 (3)

Vrydag Bederf 20150515 (2)

Vrydag Bederf 20150515 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *