Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf voor die groot fight

Edit: Ek het hierdie geskryf laasweek Vrydag, maar nooit die post live gemaak nie. Stupid huh? Nou weet ons Floyd het gewen.

Die naweek van die grootste boksgeveg ooit is uiteindelik hier! Waar gaan jy die fight kyk? Wie dink jy gaan wen? Maak nie saak waar jy gaan wees, of wie jy dink gaan wen nie, maak net seker jy geniet dit.

Geniet dit so baie soos die week Vrydag Bederf.

Ek is opsoek na enige ander persoon wat ‘n video gemaak het vir die #ViaWMJ kompetisie, veral as jy een van die is wat al een van die R5000 pryse gewen het wat hulle glo elke week van die begin van Augustus 2017 tot einde Oktober 2017. Ek het self ‘n video vir dit gemaak. Lees meer oor my video hier.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *