Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

31Aug/124

Jaded Ink Vrydag Bederf skop die dag reg af

Ek het besluit om vandag sommer af te skop met die Jaded Ink Vrydag Bederf. Ons begin sterk, sterk soos die brannas wat jy die naweek gaan drink. Ek het 'n lang naweek wat voorlê. Ek was bang, maar ek is nou oor dit en het besluit om dit aan te pak asof ek nie eers 'n lewer het nie. Maandag gaan suig.

Die eerste foto van vandag se Vrydag Bederf is weer van een van ons gusnteling gevaaalike dames, Yolandi Malherbe. Sy wil graag Suid-Afrika gaan verteenwoordig by die International Playboy Beauty Pageant in die Philippines. Help haar asseblief deur 4 te SMS na 40583. Dit gaan jou 'n halwe bier kos.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Vrydag Bederf vir die gees
Stoute Boudjies vir die kort week
Vrydag Bederf soos vreugde in 'n blik

Posted by Ruan Stix Fourie

4 comments on “Jaded Ink Vrydag Bederf skop die dag reg af

  1. This site is stunning. Can I send some of the girls I have shot?

  2. Thanks man. Yeah sure. Send the photos you want to share to stix@gevaaalik.com and I’ll see what I can use.

  3. All the girls that I’ve shot are dead now…

  4. JEWeller on said:

    The girls that I’ve shot cleaned each other afterwards.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers