Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Goeie genade dit is Vrydag Bederf

Right, die gevaaalik.com podcast is nou al vir amper ‘n jaar op ‘n hiatus gewees. Die grootste rede hiervoor is omdat ek nou self die editing moet doen van die podcast. Dit is wel net ‘n intro by sit, maar ek is nie ‘n producer-dude nie. Ek sukkel maar. Dinge kom stadig maar seker bymekaar. So van volgende week af sal julle weer gevaaalik.com podcast kan luister. Beter as enige radio stasie (online en FM) want ons gee nie voor om iets te wees wat ons nie is nie. Die gevaaalik.com podcast is ‘n shit-shooting gesprek, niks meer en niks minder.

Tot dan, geniet die Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20140912 (2)

Vrydag Bederf 20140912 (2)

Vrydag Bederf 20140912 (3)

Vrydag Bederf 20140912 (4)

Vrydag Bederf 20140912 (5)

Vrydag Bederf 20140912 (6)

Vrydag Bederf 20140912 (7)

Vrydag Bederf 20140912 (8)

Vrydag Bederf 20140912 (9)

Vrydag Bederf 20140912 (10)

Vrydag Bederf 20140912

Vrydag Bederf 20140912

Vrydag Bederf 20140912

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *