Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

TGI die Vrydag Bederf

Hier is ons nou, by die week se Vrydag Bederf. Ons het ook nou nou ‘n nuwe podcast ge-upload. As jy na die podcast luister sal jy verstaan waaroor die nuwe poll (wat jy nou regs bo aan gevaaalik.com kan sien) gaan. So gaan gooi jou vote en dan luister jy na die volgende podcast om Soutie se beste Afrikaans te hoor.

Dankie vir almal wat vir my die week foto’s gestuur het. Jammer ek kon nie alles gebruik nie, maar die wat nie vandag op die Vrydag Bederf is nie sal nog verskyn in die Vrydag Bederwe van die toekoms. Dankie ook vir die van julle wat aanhou comment en sê wattter nommer jou gunsteling is vir die week.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20130621

Vrydag Bederf 20130621 (2)

Posted at http://www.amazingtattoo.info

Vrydag Bederf 20130621 (4)

Vrydag Bederf 20130621 (5)

Vrydag Bederf 20130621 (6)

Vrydag Bederf 20130621 (7)

Vrydag Bederf 20130621 (8)

Vrydag Bederf 20130621 (9)

Vrydag Bederf 20130621 (10)

Vrydag Bederf 20130621

Vrydag Bederf 20130621

You may also like...

2 Responses

  1. Scuubs says:

    #9 Belaglik lekker

  2. RocketLou says:

    #11 lyk befok lekker, my mond kwyl skoon!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *