Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Still Echoes – Luister nuwe Lamb of God nou

Lamb of God VII

Lamb of God se nuwe album sal Julie 2015 beskikbaar wees onder die naam VII: Sturm Und Drang. Dit sal die sewende studio album wees van die Virginia metal reuse. Jy kan ook ‘n smakie van die nuwe album kry nou dadelik deur die song “Still Echoes” te luister op die site lambofgodvii.com.

The time has come to give the fans their first taste of the new LAMB OF GOD album. This is a very, very dark, yet sonically highly varied, record. As it’s always good to come out of the gate hard with a fast and aggressive one, we chose this track, ‘Still Echoes’, to kick it off. Enjoy/destroy.

Reg uit Randy Blythe se mond. Randy sê dat fans nie ‘n prison album moet verwag nie, dat hy skryf oor goed wat hom diep raak en dat ‘n klag van manslagting jou wel diep raak. “Still Echoes” “is a history of Pankrác Prison.”

Blythe moes tyd spandeer in ‘n Prague tronk in 2012 na ‘n tragiese ongeluk die dood van ‘n fan veroorsaak het by ‘n Lamb of God optrede twee jaar van te vore. In Junie 2013 is Blythe onskuldig bevind van die klagtes.

Is ek opgewonde oor ‘n nuwe Lamb of God album? Jy vra seker oor jy nog nie na “Still Echoes” geluister het nie. Lamb of God is verseker in my top 5 bands en ek kan nie wag vir VII: Sturm Und Drang. Na die skok-pop-nuus van Oppikoppi oor die laaste paar weke kan osn doen met bietjie fokken metal. Of wat dink jy?

You may also like...

4 Responses

  1. sponsie453 says:

    Ek like eenage iemand wat n lamb van is, ek dink dit is awsome dat jy hulle advirteer op hierdie mees wonderlike websight haha tnx vidie link na dai song toe, gan defnitief soek op iTunes vdie album :))

  1. June 9, 2015

    […] smakie van VII: Sturm Und Drang gee. Die song is ‘n baie stadiger tempo as wat “Still Echoes” was maar as jy na die lirieke daar onder kyk sal jy sien die tronk nogsteeds ‘n tema […]

  2. June 30, 2015

    […] ding is verseker: Die nuwe Lamb of God album, Sturm Und Drang, gaan ons blootstel aan ‘n nuwe kant van Lamb of […]

  3. July 29, 2015

    […] album begin baie sterk met een van die songs wat ons reeds ken, “Still Echoes“. Volgende op die lys van die 10 track metal album is “Erase This” wat baie voel […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *