Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is voorbereiding

Daar was al so paar dames wat vir my gesê het hulle hou van die Stoute Boudjies op gevaaalik.com want dit inspireer hulle om gym toe te gaan en gesond te eet. Dit is cool om te hoor dat die Stoute Boudjies vir verskillende mense verskillende goed gee. Ek doen die week twee Stoute Boudjies, maar julle sien net een van hulle die week.

Die ander Stoute Boudjies is vir volgende week wanneer ons in die Kruger Park gaan wees. Ons gaan posts doen ook terwyl ons daar is, maar die is meer gemik ons ondervinding elke dag. Ons gaan ons bes probeer om te gaan stap in die wildtuin ook, soos mal mense. Natuurlik stap saam met ‘n wildbewaarder en ander mense, maar die Kruger Park op voet is heeltemal anders as dit sien van jou kar af.

In elk geval, geniet die week se Stoute Boudjies.

StouteBoudjies 20160713 (2)

StouteBoudjies 20160713 (2)

StouteBoudjies 20160713 (3)

StouteBoudjies 20160713 (4)

StouteBoudjies 20160713 (5)

StouteBoudjies 20160713 (6)

Jy onthou vir Laci Kay Sommers, right? Dit is sy hier bo.

StouteBoudjies 20160713 (7)

StouteBoudjies 20160713 (8)

StouteBoudjies 20160713 (9)

StouteBoudjies 20160713 (10)

StouteBoudjies 20160713

StouteBoudjies 20160713

Die Kruger Nasionale Park se Instagram account is ‘n goeie een om by te voeg by die accounts wat jy volg op Instagram, want hulle het awesome foto’s.

Zebra in Kruger National Park

You may also like...

2 Responses

  1. Tian says:

    Bliksem maar dis SEXY….

  2. Vannhh says:

    @Tian: Definitief, maar ek verkies die Vrydag bederf. Wat kan ek se, eks n boobs man 😀 **alhoewel ek het n soft spot vir daai nommertjie in die kombuis

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *