Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

24Jun/110

Vrydag Bederf deur Oom Pep

Yes, yes. Ek neem aan na die gevaaalike Vrydag Party Songs wat julle beleef het, is elke teel in jou kantoor/huis/ma se kombuis nou gesmelt en die matte is almal aan die brand!

Oom Pep het besluit om dinge nog warmer te maak op hierdie wintersdag deur vir ons 'n "dubbele edition" van Vrydag Bederf te bring. Baie dankie oom Pep vir jou keuses, ek is seker die lesers is ook baie dankbaar. Fok ja, die naweek is so te sê hier. So dra die gevaaalik.com naam hoog en speel die Vrydag Party Songs kliphard terwyl jy jou voete vinniger as Michael Jackson beweeg en party asof dit die laaste naweek ooit is.

Peace.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Yolandi is hotter - volgens die gevaaalik.com-lesers
Reef Bikini Contest
Katy Perry het great breasticles, waardeer hulle

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers