Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf op ‘n eventful Vrydag

Vanoggend het ek ‘n mail uitgestuur na al die hardcore gevaaalik.com mense (die ouens wat ook ons nuusbrief kry) om hulle bietjie te vra vir advies. Goeie fok daar was baie replies in baie min tyd. Ek het reeds begin reply op die mails, maar as jy nog nie jou reply gekry het nie moet jy net weet dat dit nog kom.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

vrydag-bederf-20161104-2

vrydag-bederf-20161104-3

vrydag-bederf-20161104-4

wa-my-koene

Vir die Souties wat gevra het daarvoor, my eerste YouTube video het nou subtitles in Engels. Luuks!

vrydag-bederf-20161104-5

vrydag-bederf-20161104-6

vrydag-bederf-20161104-7

vrydag-bederf-20161104-8

vrydag-bederf-20161104-9

vrydag-bederf-20161104-10

vrydag-bederf-20161104-11

vrydag-bederf-20161104

r300-special-gevaaalik-com-merch

Dankie aan almal wat gevaaalik.com support deur ons posts te deel en gevaaalik.com merch te koop. Tnas kan jy ‘n gevaaalik.com hemp en Randella Beursie combo kry vir net R300. ‘n Bargain wat jou R150 spaar. So stuur jou order sommer na gevaaalikdotcom@gmail.com toe nou, voor jou salaris weer klaar is, soos myne.

vrydag-bederf-20161104

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *