Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Raak opgewonde vir Random Gevaaalikhede

Dit is ‘n snaakse gevoel as jy in die groove kom. Daardie zone waar jy net baie gedoen kry. Daardie projek wat jy doen vir jouself en niemand anders nie. Dit is ‘n lekker gevoel as mense daardie sweet-spot tref. Die key is om daardie ding te kry en ‘n manier uit te kry om dit jou loopbaan te maak. Makliker gesê as gedaan. Deesdae met die internet kan almal darem leer hoe om amper enige iets te doen.

Waarvoor wag jy? Laat jy vandag begin Google en daardie nuwe skill begin aanleer.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20161103-2

random-gevaaalikhede-20161103-2

random-gevaaalikhede-20161103-3

random-gevaaalikhede-20161103-4

random-gevaaalikhede-20161103-5

karlien-tweet-finess-tydskrif

Bobby se sussie is kwaad vir Finesse Tydskrif.

random-gevaaalikhede-20161103-6

random-gevaaalikhede-20161103-7

random-gevaaalikhede-20161103-8

random-gevaaalikhede-20161103-9

random-gevaaalikhede-20161103-10

wa-my-koene

Ek maak ‘n YouTube video om te sien hoe dit is om ‘n YouTube video te maak. Dit is baie meer werk as wat ek gedink het dit sal wees.

random-gevaaalikhede-20161103

random-gevaaalikhede-20161103

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *