Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Ekstase oor Random Gevaaalikhede

Ek wou iets sê oor Schivas Rock en hoe dom naaier die eienaar is. Toe besluit ek dat ek nie nog een van die arm-chair activists wil wees wat op die hopie spring nie. As jy enige “Social Media Manager” vriende het, sal jy seker op hul Facebook sien hoe hul soos skape preek oor hoe groot fokop Schivas en Schivas se Facebook page is. Schivas is ‘n fokop, so as jy hulle ‘n toffie wil druk, moet net nie soentoe gaan nie. Ek het self lekker gelag vir die manewales op hul Facebook page. Tot daar toe, en nie verder nie.

Hou jou wise crack social KOMMINtaar vir jouself, en laat jou geld die praatwerk doen. Net skape en Social Justice Warriors spring op social media hopies. Oops, daar praat ek in elk geval van Schivas.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20161107-2

random-gevaaalikhede-20161107-3

r300-special-gevaaalik-com-merch

Stuur jou bestelling vir die special na gevaaalikdotcom@gmail.com en koop vir jouself of iemand anders die beste gekenk wat jy kan bekostig. En spaar jouself sommer R150 in die proses, want normaalweg kos ‘n hemp R250 en die Randella Beursie R200.

random-gevaaalikhede-20161107-4

random-gevaaalikhede-20161107-5

random-gevaaalikhede-20161107-6

random-gevaaalikhede-20161107-7

random-gevaaalikhede-20161107-8

random-gevaaalikhede-20161107-9

random-gevaaalikhede-20161107-10

random-gevaaalikhede-20161107-11

random-gevaaalikhede-20161107-12

random-gevaaalikhede-20161107

random-gevaaalikhede-20161107

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *