Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Far Cry Primal – Trailer

Far Cry Primal is die nuutste game in die Far Cry reeks. Die game speel af in die Stone Age, voor mense die apex predators van die planeet was. Jy speel as Takkar, die laaste lewende lid van jou hunting party. Deur die game gaan jy blykbaar moet wapens maak uit die oorblyfsels van die diere wat jy jag. Ander tribes moet aanval, jou tribe moet op bou en so die apex predator word.

Far Cry Primal

As jy al enige van die Far Cry games gespeel het, dan sal jy weet dat hierdie Ubisoft reeks awesome is. Die feit dat jy die keer nie gewere gaan hê nie, maar eerder ‘n pyl en boog en lyk my ‘n spies behoort die reeks ‘n interesante twist te gee.

Far Cry Primal gaan beskikbaar wees op PC, Playstation 4 en Xbox One. Lyk my die tyd om ‘n nuwe console the kry is nou. Check die trailer vir die nuwe Far Cry hier onder en laat weet wat jy dink in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. October 12, 2015

    […] Nog nie die trailer vir Far Cry Primal gesien nie? Click net hier. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *