Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nasionale Braaidag Stoute Boudjies

Teen die tyd weet jy seker al van ons party more. Indien nie, loer hier. So paar van die gevaaalike dames het al gevra of hulle ook maar kan kom draai by Capital Craft more. Natuurlik is enige fans van gevaaalik.com genooi, regardless van geslag. Ons waardeer ons dames lesers net soveel soos ons ouens lesers. Net om julle gevaaalike dames bietjie meer gemaklik te laat voel, hier is iets vir die dames en ons party more.

Hoe die dames dit doen

Daardie banner is ook design deur ‘n gevaaalike dame. Danielle Roe, jy kan nog van haar werk sien op haar website. Right, almal is welkom by more se geselligheid. Check julle dan. Geniet die early edition van Stoute Boudjies. Ek gooi dit nou op die site want more gaan ek te besig wees om te kuier.

Stoute Boudjies 20140924 (2)

Stoute Boudjies 20140924 (3)

Stoute Boudjies 20140924 (4)

Stoute Boudjies 20140924 (5)

Stoute Boudjies 20140924

Stoute Boudjies 20140924 (9)

Stoute Boudjies 20140924 (8)

Processed with VSCOcam with c1 preset

Stoute Boudjies 20140924 (6)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *