Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en hou lekker vakansie

Ek weet baie van ons gaan nog aanhou werk vir lank, maar party gaan al op vakansie. Soos my laaitie se skool sluit vandag vir die jaar. Die fabriek waar die GVLK hemde en hoodies gemaak word het my ook laat weet dat hulle druk besig is om al komedie.co.za se orders te vervul. Hulle sal nog nuwe orders vat tot op 10 Desember 2018. Dit is nou Maandag. So kry jou order in, en gebruik kode GVLK10 om vir jouself 10% af te kry.

Geniet die week se Vrydag Bederf en dankie dat jy hemde koop vir jou en jou vriende.

Loading…

Ken jy vir Paige Spiranac? Jy behoort haar te ken.

Jy lewe net een keer. En jy gaan net een keer op ‘n Desember vakansie kan gaan met so hemp. Kry die “Jy lewer net een keer” hemp op komedie.co.za vir jou of as ‘n geskenk vir ‘n vriend.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *