Stoute Boudjies better late than never

Sensasionalisme is iets wat kom en gaan. Die Stoute Boudjies aan die ander kant kom elke week terug en jy sal nooit moeg raak daarvoor nie. Nie veel nuus vandag nie, ek kan nie aan enige note worthy goed dink nie. Ek kan julle wel vertel dat ek saam met ‘n paar ander comedians die stage gaan vat volgende Woensdag en julle is almal genooi om te kom kyk. Vir details kan jy hierdie lees oor “Pretoria’s Most Wanted Comedians” of jy kan na die Facebook events page gaan kyk.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20130220

Stoute Boudjies 20130220 (2)

Stoute Boudjies 20130220 (3)

Stoute Boudjies 20130220 (4)

Stoute Boudjies 20130220 (5)

Stoute Boudjies 20130220 (6)

Stoute Boudjies 20130220 (7)

Stoute Boudjies 20130220 (8)

Stoute Boudjies 20130220 (9)

Stoute Boudjies 20130220 (11)

Stoute Boudjies 20130220 (12)

Stoute Boudjies 20130220

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *