Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vreeslik vir Vrydag Bederf

As ek nou ‘n nar was sou ek “verruklik” gebruik het eerder as “vreeslik”. Nogsteeds die alliterasie vibes, maar met “verruklik” is as jy probeer snaaks wees, om iemand probeer beindruk. Hier doen ek nie die beindruk werk nie, ek los dit volkoom vir die Vrydag Bederf. Onthou om op te sign vir ons weeklikse nuusbrief as jy ‘n email wil kry elke Vrydag met links na alles wat die week op gevaaalik.com gebeur het. En dankie weereens vir al die foto’s die week. Hou aan om hulle te stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *