Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf in die middel van jou langnaweek

Die langnaweek het my toe heeltemal bekruip en toe vergeet ek om Vrydag die Vrydag Bederf te doen. Al wat dit regtig veroorsaak het is dat jy nou moet sit op ‘n Saterdag en die Vrydag Bederf check. Dit kon baie erger gewees het: Jy kon nou in die straat iewers moes lê en slaap, want jy het nie ‘n huis nie. Skielik lyk jou kak nie meer so kak nie, huh?

Geniet die Vrydag Bederf, in die middel van jou langnaweek.

Vrydag Bederf 20160326 (2)

Vrydag Bederf 20160326 (3)

Vrydag Bederf 20160326 (4)

Vrydag Bederf 20160326 (5)

Vrydag Bederf 20160326 (6)

Vrydag Bederf 20160326 (7)

Vrydag Bederf 20160326 (8)

Vrydag Bederf 20160326 (9)

Vrydag Bederf 20160326 (10)

Vrydag Bederf 20160326 (11)

Vrydag Bederf 20160326

“Hoe durf jy sê Afrikaners is zef?” is die belangrike vraag wat ons vra in die week se gevaaalik.comedy Podcast episode

Gevaaalik Podcast #63 - Hoe durf jy sê Afrikaners is zef

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *