Paas-Random Gevaaalikhede
Ek hoop jy het lekker paaseiers gejag! Dit was immers die naweek paasnaweek. Jy weet, daardie naweek wat daardie haas verskyn wat eiers lê wat uit sjokelade gemaak is. Dan verdwyn hy weer vir ‘n jaar. Ek dink hy kom lê net sy eiertjies om Jay-C se “He has risen” thunder te steel. Die paashaas is so bietjie van ‘n gevoelose buffel.
Geniet die Random Gevaaalikhede.
Die gevaaalik.comedy Podcast is ‘n Afrikaans podcast soos jy nog nooit gehoor het nie. Die week vra ons “Hoe durf jy sê Afrikaners is zef?”