Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Woorde vir die wyse: Stoute Boudjies

Is dit net ek of is daar al hoe meer self entitled assholes daar buite? Nadat ek my stukkie oor R11 000 spaar op Facebook gedeel het, sal ‘n vrou wragtig kom sê dat dit nie baie geld is nie, en dat mens nie veel daarmee kan doen nie. FOK JOU. Dit is dalk nie vir jou baie geld nie, maar vir party van ons is R11 000 steeds ver van min geld af. Jou self-centered, egotistical gemorsmens.

Vir die wat wil weet hoekom hulle deesdae meer advertensies sien van gevaaalik.com af: Dit kort geld om die ligte aan te hou. Die hoeveelheid gratis inhoud wat jy op gevaaalik.com kry is steeds baie meer as die hoeveelheid sponsored posts wat jy sien. Ongelukkig betaal gratis inhou nie vir ons hosting en ander kostes nie. As jy nie die sponsored post wil sien nie, hou net aan scroll. Dit is nie moeilik nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20160831 (2)

Stoute Boudjies 20160831 (3)

Stoute Boudjies 20160831 (4)

Stoute Boudjies 20160831 (5)

Stoute Boudjies 20160831 (7)

Stoute Boudjies 20160831 (8)

Stoute Boudjies 20160831 (9)

Stoute Boudjies 20160831 (10)

Stoute Boudjies 20160831

Stoute Boudjies 20160831

Stoute Boudjies 20160831

Stoute Boudjies 20160831 (6)

You may also like...

1 Response

  1. Vannhh says:

    As 11 grand nie baie geld is nie, is ek seker dat daai vrou nie sal omgee om dit te sponsor vir nog n gevaaalike trip of hoe? Back on topic, weer n briljante collection peaches wat jy bymekaar gemaak het Stix. Ek sal tot my KFC op sy skuif as so stukkie my pad verby moet kom. Finger licking good indeed.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *