Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vol week se Vrydag Bederf

Die week was vol vir gevaaalik.com. As jy ons nuusbrief kry weet jy reeds van alles wat die week op die site verskyn het. Daar is net een ding wat ek nie by uitgekom het nie, en dit is om julle te vertel van Blitzkriek. Die album is reeds beskikbaar, en ek sal al die details in die nabye toekoms drop. Vir nou kan jy die Vrydag Bederf check voor dat jy die naweek aanpak.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

Satire op sy beste waar ‘n ou sy penis af vries na hy advies volg vanaf ‘n Facebook groep.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *