Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Valkyrie Challenge – Dames in eSports

Die Valkyrie Challenge is ‘n nuwe intiatief deur Tech Girl (Sam Wright), Mettlestate en Evetech. Dit kom na die sukses van die all-girl tournament wat Tech Girl in Junie gehou het. Die Valkyrie Challenge sien twee spanne, Amaryllis Gaming en Energy eSports, neem deel in ‘n best of 5 CS:GO match waar die wenner weg stap met R50 000 cash en die verloorder met niks. Shame.

Op ‘n Internationale vlak word daar gereeld all-girl tournaments gehou. Die toernooi word gehou om die dames in eSports te ondersteun en te bevorder. Met die Valkyrie Challenge hoop ons day daar meer dames in verskillende spanne kan wees.

In Sam se eie woorde: “Esports is seeing six-figure sums being thrown around for prize pools but we don’t see enough women in those competing line ups. Esports is a place where men and women can compete as equals and, as nearly half the gaming audience is female, it is important to kill past stigmas and get more of these incredibly talented ladies showcasing their skills and participating in competitions. The Valkyrie Challenge allows us to showcase the best female gamers in South Africa and hopefully it will encourage other ladies to feel more confident joining MGOs and teams.”

Barry Louzada van Mettlestate het ook gesê: “Partnering with Tech Girl for the Valkyrie Challenge was a no-brainer for the brand, who is intent on promoting an inclusive Esports industry. “Mettlestate is committed to growing the South African Esports community and ensuring it is inclusive. And so when Sam, who is part of the Mettlestate family, came to us with a great idea (of hosting girl gaming events) a few months ago, we backed her 100%.”

Die toernooi word natuurlik by Evetech gehou op 5 Aug waar Mettlestate met hul vol produkte span gaan uitsaai. Daar gaan ‘n hele panel wees van net dames wat die game gaan ontleed. Ons is moer excited! Dit is lekker om te sien dat daar so baie gedoen word vir gelukkig in eSports. Sam, we salute you. Ons by Gevaaalik ondersteun geleikheid in eSports ten volle. Meskien is daar nog ‘n Gevaaalike Dames span in die toekoms, of liewer net ‘n gemengde span met Gevaaalike Dames in. Wat wil julle graag sien?

Toegang is verniet, maar jy moet vooraf bespreek. (Edit deur Stix: daar is nie meer kaartjies beskikbaar nie, en daar is reeds ‘n waglys met 30+ name op) Als begin om 13:00. Daar gaan dan so paar setups wees warop jy bietjie kan jol as jy sou wou. Die offisiële match begin 15:00. Jy kan al die aksie van jou huis af ook vang by www.twitch.tv/mettlestate.

https://youtu.be/ESTtgUcaWkg

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *