Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

23Aug/121

Katy Perry wys ons haar Stoute Boudjies

Gewoonlik gee ek nie 'n fok om wat met celebrities aan gaan nie. Behalwe as dit iets snaaks is of dit is 'n gevaaalike dame celebrity wat bietjie lyf wys of in 'n home porn movie verskyn. Dit is geen geheim dat ek verlief is op Katy Perry nie en die foto's maak my liefde vir haar nog net sterker.

Katy het so ruk terug haarself gaan nat kry by Raging Water Park in San Dimas, California. Toe gebeur wat meeste van ons al met 'n dame in 'n bikini sien gebeur het, die goed glip mos maklik af in die water. Katy se bikini bottom het bietjie afgegly toe sy by 'n water slide af is. Dit is niks om oor skaam te wees nie, as ek so gat aan my gehad het sou ek dit heeltyd vir almal wou wys. Dankie Katy.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Net 'n lekker voorsmaakie.
Jack Parow se babymamma
Candice Swanepoel: Before en After

Posted by Ruan Stix Fourie

One comment on “Katy Perry wys ons haar Stoute Boudjies

  1. Die M-Been on said:

    Ek voel oor K.P. se boudjies soos vrouens voel oor babas. Dit maak my ‘n beter mens wil wees en verwek diep gevoelens van gelukkigheid binne-in my.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers