Gevaaalike Dames met gewere, ek kan myself nie help nie

Ek sou ‘n kompleet doos gewees het as ek nie die met julle gedeel het nie. Veral na die stuk “This is Charlotte” van vanoggend. Soms bum ek julle uit en ander kere maak ek julle bly. Die is een van daardie kere wat ek julle bly maak. Gevaaalike dames wat vuurwapens skiet. Ek gaan lieg as ek sê ek weet presies waarvoor die is, maar dit het iets met charity te doen, so dit is vir ‘n goeie rede darem.

Hot Shot Calendar Shoot 2014

Jy het miskien al so paar van die dames op gevaaalik.com gesien van te vore, soos Rosie Jones die punt van my hart. Lucy Pinder, Kelly Hall, Sophie Howard, Rhian Sugden, Danni Wells, India Reynolds, Daisy Watts en Holly Peers verskein ook in die video. Moet nooit sê ek doen niks vir julle fokkers nie.

3 Responses

  1. pisgesig says:

    Jy weet natuurlik almal gan sê jy het WKJ se “Sondag. Skêre met skietgoed” feature ge-mooch.
    Tensy jy dit nog nooit gesien het nie?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgsig: Dit sal nie die eerste keer wees wat ek daarvan beskuldig word nie. Ek het al dit gesien omdat iemand dit vir my gestuur het, maar ek het nie geweet dit word weekliks gedoen nie. Gelukkig voel ek ‘n fok, as jy 5 minute op gevaaalik.com spandeur sal jy besef dat al wat ons ingemeen het met WKJ is dat osn Afrikaans is.

  3. pisgesig says:

    Wel, vir wat dit werd is, ek is gatvol vir WKJ. Veral shite soos die Zefspotter feature – hulle is duidelik vannie kaap

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"