Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Harlem Shake met gevaaalike dames

The Harlem Shake is ‘n onnosel internet meme wat ek glad nie verstaan nie. Net soos planking kan ek dit nie verdra nie, behalwe nou as dit soos die video hier onder is. ‘n Harlem Shake video begin met een persoon wat dans en dan wanneer die bass drop dan dans almal soos dronk mongole. Ek het nog net een van die video’s gekyk, tot vanoggend toe, en het toe al besluit dat ek nie weer ‘n Harlem Shake video sal kyk nie, die lewe is te kort.

Harlem Shake Bikini Girls

Toe stuur Dewald Jordaan die video hier onder se link vir my. Gevaaalike dames in bikini’s wat die Harlem Shake doen, dit sal ek verdra. Sterkete met die week vorentoe. Geniet die video.

You may also like...

1 Response

  1. March 11, 2013

    […] verstaan nogsteeds nie die obsessie met die Harlem Shake nie. Tog lyk my die meme is hier om te bly vir nog so rukkie. Gelukkig is meeste van die […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *