Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Avengers

The Avengers. Wanneer een superhero nie meer genoeg is nie. Dié van julle wat deur die credits sit met Marvel flieks soos Iron Man en Thor sou al snuf in die neus gekry het van The Avengers lank voordat die fliek amptelik aangekondig is.

Meeste van julle sit immers nie deur die credits nie, maar weet seker al dat The Avengers oppad is met lede Iron Man, Thor, The Hulk, Captain America en Natasha Romanoff. S.H.I.E.L.D en die superheros span saam om vir Loki (Thor se broer) aan te vat. As jy nie weet waarvan ek praat nie, gaan lees ‘n comic, kyk ‘n fliek of try Wikipedia.

Hier is die trailer vir The Avengers met Nine Inch Nails wat die musiek vir die trailer verskaf. All in all a great package. Dit lyk of die fliek baie cool gaan wees.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *