Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Marvel’s Agents of S.H.I.E.L.D.

Marvel's Agents of S.H.I.E.L.D.

As jy The Avengers gekyk het dan weet jy al van S.H.I.E.L.D. Basies is hulle hero’s wat nie super is nie. Die is ‘n Marvel TV series en soos die ander Marvel flieks kan ek nie wag om die een te sien nie. Die eerste trailer vir Agents of S.H.I.E.L.D. het onlangs op die internet verskyn en ek dink dit behoort ‘n goeie series te wees. Wat dink julle?

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Gaan ons dit op DStv kan kyk? Seker nie

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Moontlik, only time will tell. Die reeks is deur ABC opgetel in America, so ons sal moet sien. Gelukkig is daar die internet, dit is ‘n manier om enige ding wat jy wil kyk in die hande te kry.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *