Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

25Jan/122

Daniel Hoffmann – Soen my op my boepie

My oë brand en is so rooi dat dit lyk of ek 'n hele streepsak vol dagga gerook het. Daar is nie genoeg Alergex of oogdruppels in die wêreld om my beter te laat lyk nie. Die trane rol oor my wange, ek het seer. Ek is naar en moet elke paar minute toilet toe hardloop om te kots. Ek het al begin bid, ek bid dat ek eerder moet vrek.

Die rede hoekom ek in so slegte toestand is, is 'n die video van Daniel Hoffmann hieronder. Die braakwekkende video is hier as 'n waarskuwing. Kyk asseblief op eie risiko. Dankie aan @mightystassen wat my sielkundige skade berokken het toe hy die een vir my gestuur het. As hierdie die tipe van Afrikaans entertainment is wat ons land gaan aanhou uitpomp, gaan ek nie my kinders hier kan groot maak nie.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Touspring. In 'n bikini. In slow motion
Rap Battle: Darth Vader vs Adolf Hitler
Oktober-fails kry jou deur die week

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

2 comments on “Daniel Hoffmann – Soen my op my boepie

  1. Pietie on said:

    Ek het nog nooit rerig selfmoord oorweeg nie… Maar dis goed soos die wat dalk net dinge kan lat skeefloop…

  2. Neewat manne – partykeer kan jy nie anders as om net skaam te kry nie. Ek kon amper 1min30sec maak…fokkit ook geen wonder Pearl Jam en Foo Fighters wil nie hier kom toer nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers